Welkom by Deon Terblanche se Webtuiste !

Deon Terblanche is 'n nuwe gesig in die musiekbedryf wat beslis dopgehou moet word! 'n Weskus man met 'n passie vir musiek en baie om te bied.